Romeine 3:13 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 13 “Hulle keel is ’n oop graf, en met hulle tonge het hulle bedrieg.”+ “Die gif van slange is agter hulle lippe.”+ Jakobus 3:8 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 8 Maar geen mens kan die tong mak maak nie. Dit kan nie beheer word nie en is skadelik, vol dodelike gif.+
13 “Hulle keel is ’n oop graf, en met hulle tonge het hulle bedrieg.”+ “Die gif van slange is agter hulle lippe.”+
8 Maar geen mens kan die tong mak maak nie. Dit kan nie beheer word nie en is skadelik, vol dodelike gif.+