Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Josua 1:8
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 8 Hierdie Wetboek moet op jou lippe bly,*+ en jy moet dit dag en nag lees en daaroor nadink,* sodat jy alles wat daarin geskryf is, streng kan gehoorsaam,+ want dan sal jy* suksesvol wees, en dan sal jy wys optree.+

  • Psalm 119:97
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 97 Hoe lief is ek tog vir u wet!+

      Die hele dag lank dink ek daaroor na.*+

  • 1 Timoteus 4:15
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 15 Dink na* oor hierdie dinge, wees verdiep daarin, sodat almal jou vooruitgang duidelik kan sien.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel