Jesaja 29:18 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 18 In daardie dag sal die dowes die woorde van die boek hoor,en die oë van die blindes sal sien, bevry van die donker en die duisternis.+ Jesaja 35:5 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 Dan sal die oë van die blindes kan sien,+en die ore van die dowes sal kan hoor.+
18 In daardie dag sal die dowes die woorde van die boek hoor,en die oë van die blindes sal sien, bevry van die donker en die duisternis.+