Deuteronomium 10:18 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 18 Hy sorg dat die weeskind* en die weduwee regverdig behandel word,+ en hy is lief vir die uitlander+ wat onder julle woon, en hy gee vir hom kos en klere. Psalm 68:5 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 ’n Vader van vaderlose kinders en ’n beskermer* van weduwees+is God in sy heilige woonplek.+
18 Hy sorg dat die weeskind* en die weduwee regverdig behandel word,+ en hy is lief vir die uitlander+ wat onder julle woon, en hy gee vir hom kos en klere.