Job 38:25-27 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 25 Wie het ’n kanaal vir die vloedwaters gemaak,en ’n pad vir die donderwolk,+26 om dit te laat reën waar niemand woon nie,in die wildernis waar daar geen mense is nie,+27 om verwoeste wildernisse te versadigen gras te laat groei?+ Jesaja 30:23 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 23 En hy sal die reën gee vir die saad wat jy in die grond saai,+ en die grond sal baie kos oplewer en dit sal voedsaam wees.+ In daardie dag sal jou vee in uitgestrekte weivelde wei.+
25 Wie het ’n kanaal vir die vloedwaters gemaak,en ’n pad vir die donderwolk,+26 om dit te laat reën waar niemand woon nie,in die wildernis waar daar geen mense is nie,+27 om verwoeste wildernisse te versadigen gras te laat groei?+
23 En hy sal die reën gee vir die saad wat jy in die grond saai,+ en die grond sal baie kos oplewer en dit sal voedsaam wees.+ In daardie dag sal jou vee in uitgestrekte weivelde wei.+