Psalm 33:3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 Sing vir hom ’n nuwe lied.+ Speel met vaardigheid op die snaarinstrumente en roep uit van vreugde. Psalm 96:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 96 Sing vir Jehovah ’n nuwe lied.+ Sing vir Jehovah, almal op aarde!+ Jesaja 42:10 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 10 Sing vir Jehovah ’n nuwe lied,+sing lofliedere vir hom van die eindes van die aarde af,+julle wat na die see gaan en alles wat daarin is,en julle, o eilande, en dié wat daarop woon.+ Openbaring 5:9 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 9 En hulle sing ’n nuwe lied+ en sê: “U is waardig om die boekrol te neem en sy seëls oop te maak, want u is geslag, en met u bloed het u mense uit elke stam en taal en volk en nasie+ vir God gekoop,+
10 Sing vir Jehovah ’n nuwe lied,+sing lofliedere vir hom van die eindes van die aarde af,+julle wat na die see gaan en alles wat daarin is,en julle, o eilande, en dié wat daarop woon.+
9 En hulle sing ’n nuwe lied+ en sê: “U is waardig om die boekrol te neem en sy seëls oop te maak, want u is geslag, en met u bloed het u mense uit elke stam en taal en volk en nasie+ vir God gekoop,+