Psalm 16:11 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 11 U maak die pad van die lewe aan my bekend.+ In u teenwoordigheid* is daar oorvloedige vreugde.+ Daar is geluk* aan u regterhand, vir ewig. Psalm 45:7 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 U was lief vir regverdigheid+ en het goddeloosheid gehaat.+ Daarom het God, u God, u met die olie van vreugde+ gesalf,+ meer as u metgeselle.
11 U maak die pad van die lewe aan my bekend.+ In u teenwoordigheid* is daar oorvloedige vreugde.+ Daar is geluk* aan u regterhand, vir ewig.
7 U was lief vir regverdigheid+ en het goddeloosheid gehaat.+ Daarom het God, u God, u met die olie van vreugde+ gesalf,+ meer as u metgeselle.