Psalm 9:3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 Wanneer my vyande terugtrek,+sal hulle struikel en voor u vernietig word. Psalm 56:9 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 9 My vyande sal terugtrek op die dag dat ek om hulp roep.+ Ek is vol vertroue dat God aan my kant is.+
9 My vyande sal terugtrek op die dag dat ek om hulp roep.+ Ek is vol vertroue dat God aan my kant is.+