Psalm 35:18 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 18 Dan sal ek u in die groot gemeente dank.+ Ek sal u onder ’n skare mense loof. Psalm 40:10 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 10 Ek bedek nie u regverdigheid in my hart nie. Ek maak u getrouheid en redding bekend. In die groot gemeente steek ek nie u lojale liefde en u waarheid weg nie.”+ Psalm 111:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 111 Loof Jah!*+ א [Alef] Ek sal Jehovah met my hele hart prys+ב [Bet] in die vergadering van die regverdiges en in die gemeente.
10 Ek bedek nie u regverdigheid in my hart nie. Ek maak u getrouheid en redding bekend. In die groot gemeente steek ek nie u lojale liefde en u waarheid weg nie.”+
111 Loof Jah!*+ א [Alef] Ek sal Jehovah met my hele hart prys+ב [Bet] in die vergadering van die regverdiges en in die gemeente.