Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 80:1
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 80 O Herder van Israel, luister,

      u wat Josef net soos ’n kudde lei.+

      U wat op u troon bo* die gerubs sit,+

      laat u lig tog skyn.*

  • Jeremia 23:3
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 3 “Dan sal ek die oorblyfsel van my skape bymekaarmaak uit al die lande waarheen ek hulle verstrooi het,+ en ek sal hulle terugbring na hulle weiveld,+ en hulle sal vrugbaar wees en baie word.+

  • Esegiël 34:12
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 12 Ek sal vir my skape sorg soos ’n herder wat sy verdwaalde skape gevind het en vir hulle sorg.+ Ek sal hulle red uit al die plekke waarheen hulle op die dag van digte, donker wolke verstrooi is.+

  • 1 Petrus 2:25
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 25 Want julle was soos skape wat wegdwaal,+ maar nou het julle teruggekeer na die herder+ en opsiener van julle siele.*

Afrikaanse publikasies (1975-2021)
Teken af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2021 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel