Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Kronieke 22:13
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 13 As jy die wetsvoorskrifte+ en die oordele streng gehoorsaam wat Jehovah Moses beveel het om aan Israel te gee,+ dan sal jy suksesvol wees. Wees moedig en sterk. Moenie bang wees of vrees nie.+

  • Jeremia 17:7, 8
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  7 Geseënd is die man* wat op Jehovah vertrou,

      wie se vertroue in Jehovah is.+

       8 Hy sal soos ’n boom word wat by die water geplant is,

      wat sy wortels na die stroom uitstoot.

      Hy sal nie opmerk wanneer daar hitte kom nie,

      maar sy blare sal altyd floreer.+

      En in die jaar van droogte sal hy nie angstig wees nie,

      en hy sal ook nie ophou om vrugte voort te bring nie.

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel