Jesaja 43:2 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 2 As jy deur die waters gaan, sal ek met jou wees,+en as jy riviere oorsteek, sal dit nie bo-oor jou spoel nie.+ As jy deur die vuur loop, sal jy nie geskroei word nie,en die vlam sal jou ook nie brand nie. Romeine 8:31 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 31 Wat sal ons dan van hierdie dinge sê? As God vir ons is, wie sal teen ons wees?+
2 As jy deur die waters gaan, sal ek met jou wees,+en as jy riviere oorsteek, sal dit nie bo-oor jou spoel nie.+ As jy deur die vuur loop, sal jy nie geskroei word nie,en die vlam sal jou ook nie brand nie.