Psalm 103:17 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 17 Maar Jehovah se lojale liefde is tot in alle ewigheid* vir dié wat hom vrees.+ Sy regverdigheid is vir hulle kinders se kinders,+ Psalm 136:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 136 Dank Jehovah, want hy is goed.+ Sy lojale liefde duur vir ewig.+
17 Maar Jehovah se lojale liefde is tot in alle ewigheid* vir dié wat hom vrees.+ Sy regverdigheid is vir hulle kinders se kinders,+ Psalm 136:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 136 Dank Jehovah, want hy is goed.+ Sy lojale liefde duur vir ewig.+