Deuteronomium 29:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 29 Dit is die woorde van die verbond wat Jehovah Moses beveel het om met die Israeliete te maak in die land Moab, bo en behalwe die verbond wat hy met hulle by Horeb gemaak het.+
29 Dit is die woorde van die verbond wat Jehovah Moses beveel het om met die Israeliete te maak in die land Moab, bo en behalwe die verbond wat hy met hulle by Horeb gemaak het.+