Genesis 18:17 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 17 Jehovah het gesê: “Ek sal nie vir Abraham wegsteek wat ek gaan doen nie.+ Genesis 22:17 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 17 sal ek jou beslis seën en jou nageslag* beslis vermeerder soos die sterre van die hemel en soos die sandkorrels op die strand.+ En jou nageslag* sal die stede* van sy vyande in besit neem.+ Amos 3:7 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 Want die Soewereine Heer Jehovah sal niks doentensy hy sy vertroulike saak* aan sy knegte, die profete, geopenbaar het nie.+
17 sal ek jou beslis seën en jou nageslag* beslis vermeerder soos die sterre van die hemel en soos die sandkorrels op die strand.+ En jou nageslag* sal die stede* van sy vyande in besit neem.+
7 Want die Soewereine Heer Jehovah sal niks doentensy hy sy vertroulike saak* aan sy knegte, die profete, geopenbaar het nie.+