Psalm 62:6 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 6 Hy is my rots en my redding, my veilige skuilplek. Ek sal altyd standvastig wees.+ Jesaja 12:2 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 2 God is my redding.+ Ek sal op hom vertrou en nie bang wees nie,+want Jah* Jehovah is my sterkte en my mag,en hy het my redding geword.”+
2 God is my redding.+ Ek sal op hom vertrou en nie bang wees nie,+want Jah* Jehovah is my sterkte en my mag,en hy het my redding geword.”+