Psalm 62:12 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 12 Lojale liefde behoort ook aan u, o Jehovah,+want u beloon elkeen volgens sy dade.+ 2 Tessalonisense 1:6 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 6 Dit is regverdig van God om dié wat julle onderdruk, met onderdrukking te straf.+