Psalm 25:4, 5 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 4 Maak u weë aan my bekend, o Jehovah.+ Leer my u paaie.+ ה [He] 5 Laat my u weg van waarheid volg en leer my,+want u is my God van redding. ו [Waw] Op u hoop ek die hele dag. Psalm 27:11 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 11 Onderrig my in u weg, o Jehovah.+ Lei my op die pad van regverdigheid as gevolg van my vyande.
4 Maak u weë aan my bekend, o Jehovah.+ Leer my u paaie.+ ה [He] 5 Laat my u weg van waarheid volg en leer my,+want u is my God van redding. ו [Waw] Op u hoop ek die hele dag.