Psalm 16:10 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 10 Want u sal my* nie in die Graf* los nie.+ U sal nie toelaat dat u lojale kneg in die graf bly nie.*+ Psalm 28:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 28 Ek bly tot u roep, o Jehovah my Rots.+ Luister tog na my. As u my nie antwoord nie,sal ek word soos dié wat na die graf afgaan.+ Jesaja 38:17 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 17 In plaas van vrede het ek bittere lyding gehad. Maar uit liefde vir myhet u my gered van die plek van vernietiging.+ U het al my sondes agter u rug gegooi.*+ Jona 2:6 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 6 Na die voet van die berge het ek neergedaal. Die deure van die aarde was besig om vir ewig bo my toe te maak. Maar u het my lewe uit die graf opgetrek, o Jehovah my God.+
10 Want u sal my* nie in die Graf* los nie.+ U sal nie toelaat dat u lojale kneg in die graf bly nie.*+
28 Ek bly tot u roep, o Jehovah my Rots.+ Luister tog na my. As u my nie antwoord nie,sal ek word soos dié wat na die graf afgaan.+
17 In plaas van vrede het ek bittere lyding gehad. Maar uit liefde vir myhet u my gered van die plek van vernietiging.+ U het al my sondes agter u rug gegooi.*+
6 Na die voet van die berge het ek neergedaal. Die deure van die aarde was besig om vir ewig bo my toe te maak. Maar u het my lewe uit die graf opgetrek, o Jehovah my God.+