Psalm 22:4, 5 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 4 Op u het ons vaders vertrou.+ Hulle het vertrou, en u het hulle bly red.+ 5 Hulle het tot u geroep, en hulle is gered. Hulle het op u vertrou, en hulle is nie teleurgestel nie.+ Romeine 10:11 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 11 Want die Skrif sê: “Niemand wat geloof in hom het, sal teleurgestel word nie.”+
4 Op u het ons vaders vertrou.+ Hulle het vertrou, en u het hulle bly red.+ 5 Hulle het tot u geroep, en hulle is gered. Hulle het op u vertrou, en hulle is nie teleurgestel nie.+