Nehemia 6:16 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 16 Toe al ons vyande dit hoor en al die nasies om ons dit sien, het hulle baie vernederd gevoel,*+ en hulle het besef dat hierdie werk met ons God se hulp gedoen is. Jesaja 41:11 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 11 Almal wat vir jou woedend word, sal skaam kry en verneder word.+ Dié wat met jou baklei, sal aan hulle einde kom en verdwyn.+ Jeremia 20:11 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 11 Maar Jehovah was met my soos ’n skrikwekkende vegter.+ Daarom sal my vervolgers struikel en nie die oorhand kry nie.+ Hulle sal erg verneder word, want hulle sal nie suksesvol wees nie. Hulle ewige vernedering sal nie vergeet word nie.+
16 Toe al ons vyande dit hoor en al die nasies om ons dit sien, het hulle baie vernederd gevoel,*+ en hulle het besef dat hierdie werk met ons God se hulp gedoen is.
11 Almal wat vir jou woedend word, sal skaam kry en verneder word.+ Dié wat met jou baklei, sal aan hulle einde kom en verdwyn.+
11 Maar Jehovah was met my soos ’n skrikwekkende vegter.+ Daarom sal my vervolgers struikel en nie die oorhand kry nie.+ Hulle sal erg verneder word, want hulle sal nie suksesvol wees nie. Hulle ewige vernedering sal nie vergeet word nie.+