Psalm 62:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 62 Ek wag in stilte op God. My redding kom van hom.+ Klaagliedere 3:20, 21 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 20 U sal beslis aan my dink en neerbuig om my te help.+ 21 Ek sal hieraan bly dink. Daarom sal ek geduldig wag.+ Miga 7:7 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 Maar ek sal op die uitkyk bly vir Jehovah.+ Ek sal geduldig wag op die God van my redding.+ My God sal my hoor.+
20 U sal beslis aan my dink en neerbuig om my te help.+ 21 Ek sal hieraan bly dink. Daarom sal ek geduldig wag.+
7 Maar ek sal op die uitkyk bly vir Jehovah.+ Ek sal geduldig wag op die God van my redding.+ My God sal my hoor.+