18 En julle sal weer die verskil sien tussen ’n regverdige persoon en ’n goddelose persoon,+ tussen iemand wat God dien en iemand wat hom nie dien nie.”
49 Só sal dit in die tyd van die einde* wees. Die engele sal uitgaan en die goddeloses van die regverdiges skei 50 en hulle in die vuuroond gooi. Daar sal hulle huil en op hulle tande kners.