Psalm 55:22 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 22 Gee jou las vir Jehovah,+en hy sal jou ondersteun.+ Hy sal die regverdige nooit laat val* nie.+ Spreuke 16:3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 Vertrou alles wat jy doen, aan Jehovah toe,+dan sal jou planne suksesvol wees.