Psalm 62:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 62 Ek wag in stilte op God. My redding kom van hom.+ Klaagliedere 3:26 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 26 Dit is goed om in stilte* te wag+ op die redding van Jehovah.+