Psalm 37:18 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 18 Jehovah is bewus van wat die getroues deurmaak,*en hulle erfdeel sal vir ewig bestaan.+ Jeremia 12:3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 Maar u ken my goed, o Jehovah,+ u sien my. U het my hart ondersoek en gevind dat dit in eenheid met u is.+ U moet hulle afsonder soos skape wat geslag gaan worden hulle opsysit vir die dag van slagting. 1 Petrus 3:12 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 12 Want die oë van Jehovah* is op die regverdiges, en sy ore luister na hulle smeekgebede,+ maar Jehovah* is teen* dié wat slegte dinge doen.”+
3 Maar u ken my goed, o Jehovah,+ u sien my. U het my hart ondersoek en gevind dat dit in eenheid met u is.+ U moet hulle afsonder soos skape wat geslag gaan worden hulle opsysit vir die dag van slagting.
12 Want die oë van Jehovah* is op die regverdiges, en sy ore luister na hulle smeekgebede,+ maar Jehovah* is teen* dié wat slegte dinge doen.”+