Psalm 94:14 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 14 Want Jehovah sal sy volk nie in die steek laat nie,+en hy sal sy erfdeel nie verlaat nie.+ Matteus 6:33 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 33 “Hou dan aan om eers die Koninkryk en sy regverdigheid te soek, en al hierdie ander dinge sal vir julle bygevoeg word.+ Hebreërs 13:5 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 Julle lewenswyse moet vry wees van die liefde vir geld,+ terwyl julle tevrede is met die dinge wat julle nou het.+ Want hy het gesê: “Ek sal jou nooit verlaat nie en jou nooit in die steek laat nie.”+
33 “Hou dan aan om eers die Koninkryk en sy regverdigheid te soek, en al hierdie ander dinge sal vir julle bygevoeg word.+
5 Julle lewenswyse moet vry wees van die liefde vir geld,+ terwyl julle tevrede is met die dinge wat julle nou het.+ Want hy het gesê: “Ek sal jou nooit verlaat nie en jou nooit in die steek laat nie.”+