1 Samuel 15:22 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 22 Samuel het toe gesê: “Wat gee Jehovah meer vreugde: brandoffers en offerandes+ of gehoorsaamheid aan Jehovah? Om gehoorsaam te wees, is beter as ’n offerande,+ en om aandag te skenk, is beter as die vet+ van skaapramme. Psalm 51:16, 17 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 16 Want u wil nie ’n offerande hê nie – anders sou ek dit gee.+ ’n Heelbrandoffer gee u geen vreugde nie.+ 17 Die offerande wat vir God aangenaam is, is ’n gebroke gees. O God, u sal nie ’n gebroke en verpletterde hart verwerp* nie.+ Hosea 6:6 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 6 Want ek is liewer vir lojale liefde* as vir offerandesen vir die kennis van God as vir heelbrandoffers.+
22 Samuel het toe gesê: “Wat gee Jehovah meer vreugde: brandoffers en offerandes+ of gehoorsaamheid aan Jehovah? Om gehoorsaam te wees, is beter as ’n offerande,+ en om aandag te skenk, is beter as die vet+ van skaapramme.
16 Want u wil nie ’n offerande hê nie – anders sou ek dit gee.+ ’n Heelbrandoffer gee u geen vreugde nie.+ 17 Die offerande wat vir God aangenaam is, is ’n gebroke gees. O God, u sal nie ’n gebroke en verpletterde hart verwerp* nie.+
6 Want ek is liewer vir lojale liefde* as vir offerandesen vir die kennis van God as vir heelbrandoffers.+