Psalm 7:6 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 6 Staan op in u woede, o Jehovah. Staan op teen die woede van my vyande.+ Staan op om my te help en beveel dat geregtigheid uitgevoer word.+ Psalm 78:65, 66 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 65 Toe het Jehovah wakker geword asof hy geslaap het,+soos ’n magtige man+ wat wakker word nadat hy baie wyn gedrink het. 66 En hy het sy vyande teruggedryf.+ Hy het permanente skande oor hulle gebring.
6 Staan op in u woede, o Jehovah. Staan op teen die woede van my vyande.+ Staan op om my te help en beveel dat geregtigheid uitgevoer word.+
65 Toe het Jehovah wakker geword asof hy geslaap het,+soos ’n magtige man+ wat wakker word nadat hy baie wyn gedrink het. 66 En hy het sy vyande teruggedryf.+ Hy het permanente skande oor hulle gebring.