Psalm 89:29 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 29 Ek sal sy nageslag* vir ewig laat bestaan,en sy troon solank as wat die hemel daar is.+ Psalm 89:36 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 36 Sy nageslag* sal vir ewig bestaan,+en sy troon solank as wat die son voor my is.+