Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 61:1
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 61 Die gees van die Soewereine Heer Jehovah is op my,+

      want Jehovah het my gesalf om goeie nuus aan die nederiges te verkondig.+

      Hy het my gestuur om dié met ’n gebroke hart te verbind,

      om aan die gevangenes bekend te maak dat hulle vrygelaat sal word,

      en aan dié wat opgesluit is, dat hulle oë wyd oopgemaak sal word,+

  • Handelinge 10:38
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 38 Dat Jesus, wat van Naʹsaret was, deur God met heilige gees+ en krag gesalf is en dat hy deur die land gegaan het en goeie dinge gedoen het en almal gesond gemaak het wat deur die Duiwel onderdruk is,+ want God was met hom.+

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel