Spreuke 14:26 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 26 Die mens wat Jehovah vrees, het sterk vertroue,+en dit sal vir sy kinders ’n beskerming* wees.+ Jesaja 25:4 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 4 Want u het ’n vesting vir die hulpelose geword,’n vesting vir die arme in moeilike tye,+’n skuilplek teen die reënstormen ’n skaduwee teen die hitte.+ Wanneer die geblaas van die onderdrukkers soos ’n reënstorm teen ’n muur is,
4 Want u het ’n vesting vir die hulpelose geword,’n vesting vir die arme in moeilike tye,+’n skuilplek teen die reënstormen ’n skaduwee teen die hitte.+ Wanneer die geblaas van die onderdrukkers soos ’n reënstorm teen ’n muur is,