Deuteronomium 7:6 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 6 Want julle is ’n heilige volk vir Jehovah julle God, en Jehovah julle God het julle uitgekies om sy volk te word, sy spesiale eiendom,* uit al die volke wat op die oppervlak van die aarde is.+ Maleagi 1:2 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 2 “Ek het liefde aan julle betoon,”+ sê Jehovah. Maar julle vra: “Hoe het u aan ons liefde betoon?” “Was Esau nie Jakob se broer nie?”+ sê Jehovah. “Maar ek was lief vir Jakob,
6 Want julle is ’n heilige volk vir Jehovah julle God, en Jehovah julle God het julle uitgekies om sy volk te word, sy spesiale eiendom,* uit al die volke wat op die oppervlak van die aarde is.+
2 “Ek het liefde aan julle betoon,”+ sê Jehovah. Maar julle vra: “Hoe het u aan ons liefde betoon?” “Was Esau nie Jakob se broer nie?”+ sê Jehovah. “Maar ek was lief vir Jakob,