Psalm 47:8 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 8 God het Koning geword oor die nasies.+ God sit op sy heilige troon. Psalm 135:21 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 21 Mag Jehovah vanuit Sion geloof word,+hy wat in Jerusalem woon.+ Loof Jah!+ Matteus 5:34, 35 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 34 Ek sê egter vir julle: Moet glad nie sweer nie,+ nie by die hemel nie, want dit is God se troon, 35 en ook nie by die aarde nie, want dit is die voetbank van sy voete,+ en ook nie by Jerusalem nie, want dit is die stad van die groot Koning.+
34 Ek sê egter vir julle: Moet glad nie sweer nie,+ nie by die hemel nie, want dit is God se troon, 35 en ook nie by die aarde nie, want dit is die voetbank van sy voete,+ en ook nie by Jerusalem nie, want dit is die stad van die groot Koning.+