-
Nehemia 12:38, 39Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
38 Die ander koor wat dankliedere gesing het, het in die teenoorgestelde rigting* geloop, en ek en die helfte van die volk het hulle gevolg op die muur verby die Oondtoring+ en tot by die Breë Muur+ 39 en oor die Eʹfraim-poort+ en tot by die Poort van die Ou Stad+ en tot by die Vispoort,+ die Hanaʹnel-toring,+ die Mea-toring en tot by die Skaappoort,+ en hulle het by die Wagpoort gaan stilstaan.
-