1 Konings 8:27 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 27 “Maar sal God werklik op die aarde woon?+ Die hemel, selfs die hoogste hemele, kan u nie bevat nie.+ Wat nog te sê hierdie huis wat ek gebou het!+ Psalm 104:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 104 Ek* sal Jehovah loof.+ O Jehovah my God, u is baie groot.+ U is met majesteit* en prag geklee.+ Psalm 148:13 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 13 Laat hulle die naam van Jehovah loof,want sy naam alleen is onbereikbaar hoog.+ Sy majesteit is bo die aarde en die hemel.+
27 “Maar sal God werklik op die aarde woon?+ Die hemel, selfs die hoogste hemele, kan u nie bevat nie.+ Wat nog te sê hierdie huis wat ek gebou het!+
13 Laat hulle die naam van Jehovah loof,want sy naam alleen is onbereikbaar hoog.+ Sy majesteit is bo die aarde en die hemel.+