Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 30:19
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 19 Ek neem vandag die hemel en die aarde as getuies teen julle, dat ek jou tussen die lewe en die dood laat kies, tussen die seën en die vloek.+ En jy moet die lewe kies sodat jy kan lewe,+ jy en jou nageslag,+

  • Deuteronomium 32:1
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 32 “Luister, o hemele, en ek sal praat,

      en laat die aarde die woorde van my mond hoor.

  • Jesaja 1:2
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  2 Hoor, o hemele, en luister, o aarde,+

      want Jehovah het gesê:

      “Ek het kinders grootgemaak en opgevoed,+

      maar hulle het teen my in opstand gekom.+

Afrikaanse publikasies (1975-2021)
Teken af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2021 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel