Psalm 19:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 19 Die hemele maak die heerlikheid van God bekend.+ Die hemelruim* verkondig die werk van sy hande.+ Psalm 104:19 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 19 Hy het die maan gemaak om die vasgestelde tye aan te dui. Die son weet goed wanneer om te sak.+ Jesaja 40:26 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 26 “Kyk op na die hemel. Wie het hierdie dinge geskep?+ Dit is die Een wat hulle leërmag uitlei in hulle volle getal. Hy noem elkeen op sy naam.+ Weens die oorvloed van sy dinamiese energie en sy ontsaglike krag+is hulle almal daar. Romeine 1:20 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 20 Sy onsigbare eienskappe, ja, sy ewige krag+ en Godheid,+ word van die wêreld se skepping af duidelik gesien omdat dit waargeneem kan word in die dinge wat gemaak is.+ Daarom het hulle geen verskoning nie.
26 “Kyk op na die hemel. Wie het hierdie dinge geskep?+ Dit is die Een wat hulle leërmag uitlei in hulle volle getal. Hy noem elkeen op sy naam.+ Weens die oorvloed van sy dinamiese energie en sy ontsaglike krag+is hulle almal daar.
20 Sy onsigbare eienskappe, ja, sy ewige krag+ en Godheid,+ word van die wêreld se skepping af duidelik gesien omdat dit waargeneem kan word in die dinge wat gemaak is.+ Daarom het hulle geen verskoning nie.