-
Matteus 6:30Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
30 As God dan die plantegroei van die veld so klee, wat vandag hier is en môre in die oond gegooi word, sal hy julle nie veel eerder klee nie? Waar is julle geloof?
-
-
Hebreërs 2:6-8Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
6 Maar iemand het êrens getuig: “Wat is die mens dat u aan hom dink, of ’n mensekind dat u vir hom sorg?+ 7 U het hom ’n bietjie laer as engele gemaak. U het hom met heerlikheid en eer gekroon en hom oor die werke van u hande aangestel. 8 U het alles onder sy voete geplaas.”+ Deur alles aan hom te onderwerp,+ het God niks uitgesluit wat nie aan hom onderwerp is nie.+ Maar nou sien ons nog nie dat alles aan hom onderwerp is nie.+
-