Job 14:4 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 4 Kan ’n sondige persoon geboorte gee aan iemand sonder sonde?+ Nee! Romeine 3:23 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 23 Want almal het gesondig, en niemand kan die heerlikheid* van God volmaak weerspieël nie.+ Romeine 5:12 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 12 Sonde het dus deur een mens in die wêreld ingekom en die dood deur die sonde,+ en die dood het so na alle mense versprei omdat hulle almal gesondig het.+
12 Sonde het dus deur een mens in die wêreld ingekom en die dood deur die sonde,+ en die dood het so na alle mense versprei omdat hulle almal gesondig het.+