60 En hulle het Rebekka geseën en vir haar gesê: “Ons suster, mag jy duisende maal tienduisend word, en mag jou nageslag* die stede* van hulle vyande in besit neem.”+
3 Julle versiering moenie uiterlike dinge wees, soos kunstig gevlegde hare, goue versierings+ en mooi klere nie 4 maar die innerlike,* die blywende prag van die stille en sagmoedige gees+ wat baie waardevol is in die oë van God.