Psalm 37:11 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 11 Maar die nederiges sal die aarde besit,+en hulle sal groot vreugde vind in die oorvloed van vrede.+ Psalm 138:6 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 6 Al is Jehovah hoog, skenk hy aandag aan die nederiges,+maar hy ken die hoogmoediges net van ver af.+ Jesaja 57:15 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 15 Want dít is wat die Een sê wat hoog en verhewe is,wat vir ewig lewe+ en wie se naam heilig is:+ “Ek woon in die hoë en heilige plek,+maar ook by dié wat gebroke en nederig van gees is,om die nederigesen die gebrokenes* nuwe krag te gee.+ Jakobus 4:6 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 6 Die onverdiende goedheid wat Hy gee, is egter groter. Daarom sê dit: “God staan die hoogmoediges teë,+ maar hy gee onverdiende goedheid aan die nederiges.”+
11 Maar die nederiges sal die aarde besit,+en hulle sal groot vreugde vind in die oorvloed van vrede.+
6 Al is Jehovah hoog, skenk hy aandag aan die nederiges,+maar hy ken die hoogmoediges net van ver af.+
15 Want dít is wat die Een sê wat hoog en verhewe is,wat vir ewig lewe+ en wie se naam heilig is:+ “Ek woon in die hoë en heilige plek,+maar ook by dié wat gebroke en nederig van gees is,om die nederigesen die gebrokenes* nuwe krag te gee.+
6 Die onverdiende goedheid wat Hy gee, is egter groter. Daarom sê dit: “God staan die hoogmoediges teë,+ maar hy gee onverdiende goedheid aan die nederiges.”+