Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 32:45-47
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 45 Nadat Moses al hierdie woorde aan die hele Israel oorgedra het, 46 het hy vir hulle gesê: “Neem al die woorde van die waarskuwing wat ek julle vandag gee,+ ter harte sodat julle julle kinders kan beveel om al die woorde van hierdie Wet streng te gehoorsaam.+ 47 Want dit is nie vir julle leë woorde nie, maar julle lewe hang daarvan af,+ en deur middel van hierdie woorde sal julle lank kan lewe in die land wat julle gaan besit nadat julle deur die Jordaanrivier getrek het.”

  • Hebreërs 12:11
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 11 Ja, geen dissipline lyk op die oomblik asof dit iets is om oor bly te wees nie, maar dit is pynlik.* Tog bring dit ná die tyd die vreedsame vrug van regverdigheid voort vir dié wat daardeur opgelei is.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel