-
Markus 7:21-23Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
21 Want van binne af, uit die hart van die mens,+ kom skadelike redenasies: seksuele onsedelikheid,* diefstal, moord, 22 egbreuk, gierigheid, goddelose dade, bedrog, skaamtelose gedrag,* jaloesie,* lastering, hoogmoed en onredelikheid. 23 Al hierdie goddelose dinge kom van binne af en maak ’n mens onrein.”
-