Spreuke 4:13 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 13 Hou vas aan dissipline. Moet dit nie laat gaan nie.+ Bewaar dit, want dit beteken jou lewe.+ Hebreërs 12:11 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 11 Ja, geen dissipline lyk op die oomblik asof dit iets is om oor bly te wees nie, maar dit is pynlik.* Tog bring dit ná die tyd die vreedsame vrug van regverdigheid voort vir dié wat daardeur opgelei is.
11 Ja, geen dissipline lyk op die oomblik asof dit iets is om oor bly te wees nie, maar dit is pynlik.* Tog bring dit ná die tyd die vreedsame vrug van regverdigheid voort vir dié wat daardeur opgelei is.