Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 18:5
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 5 Julle moet my wetsbepalings en my regterlike bevele onderhou. Enigiemand wat dit doen, sal daardeur lewe.+ Ek is Jehovah.

  • Deuteronomium 5:16
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 16 “‘Eer* jou pa en jou ma,+ net soos Jehovah jou God jou beveel het, sodat jy lank kan lewe en sodat dit met jou goed kan gaan* in die land wat Jehovah jou God aan julle gee.+

  • Jesaja 55:3
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  3 Skenk aandag en kom na my toe.+

      Luister, en julle sal bly lewe,

      en ek sal ’n ewige verbond met julle maak,+

      in ooreenstemming met die lojale liefde wat ek aan Dawid belowe het. Hierdie belofte is betroubaar.+

  • Johannes 12:50
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 50 En ek weet dat sy opdrag die ewige lewe beteken.+ Alles wat ek dus sê, sê ek net soos die Vader vir my gesê het.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel