-
Spreuke 1:20-22Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
20 Ware wysheid+ roep uit in die straat.+
Dit roep hard uit op die openbare pleine.+
21 Op die hoek van die besige strate roep dit uit.
By die ingange van die stadspoorte sê dit:+
22 “Onervarenes, hoe lank sal julle lief wees vir onervarenheid?
Spotters, hoe lank sal julle dit geniet om te spot?
En dwase, hoe lank sal julle kennis haat?+
-