Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Kronieke 28:9
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 9 “En jy, my seun Salomo, jy moet die God van jou vader leer ken, en jy moet hom met jou hele hart*+ en ’n vreugdevolle* siel* dien, want Jehovah deursoek alle harte,+ en hy sien elke begeerte* en gedagte.+ As jy hom soek, sal hy sorg dat jy hom vind,+ maar as jy hom verlaat, sal hy jou vir ewig verwerp.+

  • Matteus 11:27
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 27 My Vader het alles aan my oorgegee,+ en niemand ken die Seun ten volle nie, behalwe die Vader,+ en niemand ken die Vader ten volle nie, behalwe die Seun en enigeen aan wie die Seun bereid is om hom te openbaar.+

  • Johannes 17:3
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 3 Om die ewige lewe te ontvang,+ moet hulle u leer ken,* die enigste ware God,+ en ook die een wat u gestuur het, Jesus Christus.+

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel