Psalm 16:9 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 9 Daarom is my hart bly en is my hele wese* vreugdevol. En ek* woon in veiligheid. Romeine 12:12 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 12 Wees bly oor die hoop wat julle het. Volhard wanneer julle moeilike tye deurmaak.+ Hou vol met gebed.+
12 Wees bly oor die hoop wat julle het. Volhard wanneer julle moeilike tye deurmaak.+ Hou vol met gebed.+