Lukas 6:38 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 38 Hou aan om te gee, en mense sal vir julle gee.+ Hulle sal ’n goeie hoeveelheid in julle skoot uitgooi, wat ingestamp en geskud is, maar dit sal nog steeds oorloop. Want met die maathouer waarmee julle uitmeet, sal hulle weer vir julle uitmeet.”
38 Hou aan om te gee, en mense sal vir julle gee.+ Hulle sal ’n goeie hoeveelheid in julle skoot uitgooi, wat ingestamp en geskud is, maar dit sal nog steeds oorloop. Want met die maathouer waarmee julle uitmeet, sal hulle weer vir julle uitmeet.”